Die Kerk (3): Die kentekens van die kerk – prof. WJ Snyman

In hierdie wêreld kan ons heel wat verskillend kerkgemeenskappe vind, waarvan daar ook kerke is wat die ander gemeenskappe in teenstelling tot Jesus se gees, swart maak of selfs tot die verdoemenis skryf.

‘N groot deel vergeete dat die “wat wandel van die gelowiges” is wat mee die waarde van die kerkgemeenskap bepaal. Dit kom daar op aan om volgens die leer van Christus gemeenskap te vorm. En dit is deur baie baie vergeet. Baie kerke is passiewe gemeenskappe geword waar baie min aandag word geskenk aan die Woord van God, wat uiteindelik die Grootste Bron van verdieping moet wees.

*

Ter herinnering

merktekens om die ware kerk te ken = merktekens van die Christene

> Die ware Christen is diegene wat hom kan raak van die wêreld en homself volledig onder die hoedeschap van Christus weet te plaas

Daar is by die natuurlike mens nog spore van die eertydse heerlike beeld van God te bespeur. Al die “mooi” en “goeie” dinge in die menslike samelewing wat dit hier op aarde nog leefbaar maak, kom egter nie waarlik uit die “goeie gewete” van die mens voort nie. Die goeie God bewaar nog die wêreld daarvan om gewetenloos te word, deur die uitbarsting van die helse nagdonker op aarde in toom te hou. Dit word egter vinnig donkerder namate die einde van die wêreld nader. “Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word . . .” (Openb. 22). Ja, daar kom ‘n tyd dat hierdie wêreld gesien sal word in die gestalte van die groot hoer wat op die baie waters sit en dan roep die hemel God se kinders toe: “Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie . . .” (Openb. 18:4). {My gewete voor God}

kerk sigbaar in die (georganiseerde) aksie van die gelowiges

Die ware kerk is

  1. waar die evangelie suiwer gepredik word
  2. Waar die sakramente suiwer bedien word.
  3. Waar die kerklike tug bedien word

> As daar slegs één ware kerk as die liggaam van Christus kan deur gaan moet ons besef dat hierdie gebou moet wees op die Apostoliese fondament (vgl. Kol. 2: 7: “gewortel en opgebou”). Maar gelowiges kan nooit sê dat hulle die enigste ware kerk ter plaatse is nie, om die eenvoudige rede dat die kerk nog strydend is, en die volmaakte nog nie gekom het nie.

Daarom is daar plek vir meer kerke op ‘n plek in verskillende kerkverband, in die verhouding: suiwerder – minder suiwer.

Die amp van die gelowige is om hom te voeg by die suiwerste, en dit nog meer te suiwer. Waar hierdie amp van die gelowige onderdruk word, is die kerk op valse spoor. {Verskillende aspekte van die Kerk}

A kerk in Tilburg

Een kerk in Tilburg (Photo credit: Wikipedia)

+

Voorgaande

Die Kerk (1): Die woord ‘kerk’ – prof. WJ Snyman

Die Kerk (2): Die eienskappe van die kerk – prof. WJ Snyman

Voor Katholieken ook een jaarthema rond barmhartigheid

++

Aanvullende lectuur

  1. De Ekklesia #1 De uitgeroepenen
  2. De Ekklesia #2 De Gemeente van het Oude Verbond
  3. Verzoening en Broederschap 2 Uit de eigen cocon stappen
  4. Verzoening en Broederschap 8 Samenkomende deelgenoten

+++

PRO REGNO

DIE KENTEKENS VAN DIE KERK

deur prof. WJ Snyman

(Sien die inleiding (nommer 1) en die res van die reeks hier.)

Die kentekens van die kerk.

Die eienskappe sê wat die ware kerk is, die kenmerke waar die ware kerk is.

Hier moet onderskeid gemaak word tussen die dinge waaraan die kerk gemerk en die dinge waaraan hy geken kan word.

Na die “merktekens om die ware kerk te ken” handel die Ned. Geloofsbelydenis (Art. 29) ook oor die “merktekens van die Christene”. Dit is die wandel van die gelowiges. Die bestaan van die kerk word gemerk in die kragte en invloede wat daar uitgaan van die gelowiges op elke gebied. Hierdie kragte en invloede moet ook georganiseer word om elke lewensgebied vir Christus te verower. So word die kerk sigbaar in die (georganiseerde) aksie van die gelowiges. Die kerk laat hom merk as strydende kerk. Daar is egter…

View original post 807 more words

2 Comments

Filed under Afrikaanse tekste, Geestelijke aangelegenheden, Levensstijl, Re-Blogs and Great Blogs, Religieuze aangelegenheden

2 responses to “Die Kerk (3): Die kentekens van die kerk – prof. WJ Snyman

  1. Pingback: Valse profeten en leraren als roofzuchtige wolven in schaapskleren #4 Ambitieuze mannen, verdraaide woorden en akkoorden met wereldleiders | Belgian Biblestudents - Belgische Bijbelstudenten

  2. Pingback: Niet zo onbelangrijk – Belgische Broeders In Christus

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.