Wanneer ons na die eienskappe van ‘n ekklesia, kerk, denominasie, geloof of kerkgemeenskap kyk, moet ons hoofsaaklik hul gebondenheid met Christus Jesus en sy hemelse Vader sien, waarby hulle die Woord van God en die vredesboodschap hoog in die vaandel gedra word.
*
Ter herinnering
eienskappe van die kerk
- Volk van God
- liggaam van Christus
- gemeente van geroepe heiliges
- bruid van Christus
- tempel van God
- uitverkore geslag
- heilige volk
- gemeenskap van verlostes in Christus
heiligheid van die kerk mag nie beperk word tot instellings, of tot ‘n sekere stand
Die kerk is algemeen
= wêreldomvattend
Die kerk is Christelik
die verband tussen Christus en sy kerk is nie die los verband van ideaal en navolgers van die ideaal nie.
Christus = die Hoof + “die wederopstanding van die vlees, en ‘n ewige lewe”.
om te verkondig die deugde van Hom wat hulle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig (1 Petr. 2:9).
Die kerk is een
‘n heilige, algemene, Christelike kerk
innerlike eenheid van die kerk
> Die eenheid van die kerk moet gesien word as ‘n gemeenskap wat in eenheid van gedagtes te saam verbind voel onder Christus Jesus en bereid is om die leer van jesus ook in eenheid na te volg en oor te dra aan ander deur gesamelijk homself as broers en susters in Christus vredeliewend op te tree en die boodskap van die Goeie Nuus uit te dra
in die woord “kerk” = “vergadering” (kahal). In “kerk” sit dus opgeslote die gedagte van “byeenbrenging”, en wel in “een liggaam”.
+
Voorgaande
Die Kerk (1): Die woord ‘kerk’ – prof. WJ Snyman
Voor Katholieken ook een jaarthema rond barmhartigheid
++
Aanvullende lectuur
- Geloven of niet geloven
- Bedenkingen: Gods eigen Volk
- Graven in woorden, theorieën en artefacten
- De Ekklesia #1 De uitgeroepenen
- De Ekklesia #2 De Gemeente van het Oude Verbond
- Verzoening en Broederschap 2 Uit de eigen cocon stappen
- Verzoening en Broederschap 8 Samenkomende deelgenoten
- Vijf olifanten in een porceleinkast
- Bijbelonderzoekers, Bijbelstudents, Jehovah Getuigen, Russell en denominaties
+++
Verder aanverwante lectuur
- Conflict en theologie
- Kerken
- Verandering in de traditionele kerk
- Kerkzijn in een ik-gerichte tijd
- Die Kerk (3): Die kentekens van die kerk – prof. WJ Snyman
- Die Kerk (4) – Verskillende aspekte van die Kerk – prof WJ Snyman
- Die Kerk (7) – Kerk in universele sin
- Die Kerk (13) – Die Kerk en die Kerke
- Religekkies: de eeuwige identiteitscrisis
- Zet Jezus niet in voor culturele doeleinden
- Christen-populisme helpt niet. Christelijke spelregels voor geloofwaardig optreden
- Populistische politiek van de ChristenUnie
- Praat Nederlands met me
- Die Kerk (14) – Die Kerk en sy ekumeniese roeping volgens die Nuwe Testament‘
- Bijbelse’ vrouwelijke ambtsdragers. Gedachten bij het deputatenrapport GKv
- Lifelog #3 Geloof je genoeg?
+++
Related articles
DIE KERK (2): DIE EIENSKAPPE VAN DIE KERK
deur prof. WJ Snyman
Sien die inleiding en nommer 1 in die reeks hier.
2. Die eienskappe van die kerk.
“Volk van God” sê vir ons eers wat die kerk wesenlik is. So noem die apostel die kerk dan ook telkens “gemeente” (kerk) van God (Hand. 20:38; 1 Kor. 10:32; 11:16, 22 ens.) en versier dit met die heerlikste eienskappe:
gemeente van heiliges (1 Kor. 14:4), heiliges (Ef. 1:1), in Christus Jesus (Fil. 1:1), geroepe heiliges (Rom. 1:7, 1 Kor. 1:7), heilige en gelowige broeders (Kol. 1:2), geliefdes van God (Rom. 1:7), liggaam van Christus (Ef. 1:23, 4:16, Kol. 1:18, 24), bruid van Christus (Ef. 5:25-32, 2 Kor. 11:2 vg. Openb. 21:2), tempel van God (1 Kor. 3:9, Ef. 2:20, 21). Dit is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry (1 Petr. 2:9), en…
View original post 1,139 more words
Pingback: Valse profeten en leraren als roofzuchtige wolven in schaapskleren #4 Ambitieuze mannen, verdraaide woorden en akkoorden met wereldleiders | Belgian Biblestudents - Belgische Bijbelstudenten
Pingback: Niet zo onbelangrijk – Belgische Broeders In Christus
Pingback: Gedachte voor vandaag “Verschillende gaven, maar slechts een Geest” (30 augustus) | Broeders in Christus