die seisoen draai vir my

 

image

12 Augustus 2010

Ek voel elke dag ligter, daar is bande en strikke wat loskom en ek is dankbaar daarvoor. Dit is goed dat elke area in my lewe apart aangespreek word so dat ek nie iets mis nie. Ek doen baie introspeksie en het vir die eerste keer in jare tyd.
Mindspace.
Ek is nie spyt oor die besluite en keuses wat ek gemaak het nie, maar in retrospek sien ek die consequences. Ek gaan dit agter my sit.
Vryheid.
Om te weet ek het die beste gedoen wat ek in daardie oomblik gedink het, maar ek is nou vry daarvan.
Verwyte het nie meer plek nie, guilt nog minder.
Ek is losgemaak.
Nou span ek my lewe volgens God se plan en ek glo met my hele hart dat ek in purpose sal staan.
Ek begin oor.
Nuut.
God’s way en ek sien uit daarna.
Om nie meer hard te werk om co~dependent en disfunctional verhoudings in stand te hou nie. Dit is nie meer my selfopgelegde taak om die wiele aan die kar te hou nie.
Geen wonder ek het uitgebrand gevoel op elke terrein van my lewe nie.
As God my toegerus het vir die taak kan ek verantwoordelikheid aanvaar, maar buite my circle of influence kan ek net bid.
Dit is genoeg! Dit is bevrydend.
Ek glo ook nie meer die leuens oor my nie, alles wat oor my gespreek was nie.
Ek het probeer kompenseer deur al hoe meer toegewings te maak, my loon was kritiek en blaam.
God ken my hart, Hy ken my wil, Hy het my vergewe.
Hy seën my, ek het niks meer nodig nie.
Dit het my ‘n hele leeftyd geneem om hier te kom, maar dit is nie te laat nie.

Repentance is a decision that results in a change of mind, which in turn leads to a change of purpose and action.

image

I love people who have been
through adversity and heartache and obstacles
as impossible as the sun itself.
They usually make it out with hearts as warm as gold.
Cores made of fire.
Lives soaked with full intention.
Hope like another morning.
They know how to start again ~
how to walk through walls
with palms wide open
And know how to begin at the edge, and the end.
Those to me are the best people.
(Victoria Erickson)

Processed with Rookie Cam

I’ve never been rich,
but always wealthy,
giving and receiving
with my heart.
(C’Mor)

4 Comments

Filed under Afrikaanse tekste, Being and Feeling

4 responses to “die seisoen draai vir my

  1. Pingback: die seisoen draai vir my – heart prints

  2. Pingback: Bereid om toegevingen te maak vir jouself en vir ‘n ander | From guestwriters

  3. Pingback: Liefde is poëzie // Poëzie is liefde | From guestwriters

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.