22 Maart 2018
Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is.
Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring.
Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien en beleef moet deur my spoel.
Een van die dae is ek terug in my gewone roetine, maar ek sal nie dieselfde wees nie. Hierdie ervaring word deel van my en verander die buitelyne van my wese.
Ek gaan nie dieselfde wees nie maar tóg presies soos gister. Dit is die lewe.
A mind that is stretched by a new experience can never go back to its old dimensions.
The time had come to open her heart to joy, to love, to the unknown, to sadness, to what was, to hope, to what will…
View original post 149 more words