Tag Archives: Lewe

ek is bang ek vergeet

heart prints

22 Maart 2018

Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is.

Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring.

Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien en beleef moet deur my spoel.

Een van die dae is ek terug in my gewone roetine, maar ek sal nie dieselfde wees nie.   Hierdie ervaring word deel van my en verander die buitelyne van my wese.

Ek gaan nie dieselfde wees nie maar tóg presies soos gister. Dit is die lewe.

A mind that is stretched by a new experience can never go back to its old dimensions.

20180321_165944

The time had come to open her heart to joy, to love, to the unknown, to sadness, to what was, to hope, to what will…

View original post 149 more words

Leave a comment

Filed under Afrikaanse tekste, Being and Feeling, Positieve gedachten, Positive thoughts

requiem vir die sewende vrou

Sommer omdat iemand vandag weer gekarring het aan my vrede.

heart prints

(sestien jaar later)

dit is die ding met ‘n egskeiding
dit bly jou agtervolg
en as daar kinders is
word hulle strooipoppe in die wind
en as die regsaksies verby is
en jy stadig aan jou stilte wil teug
dan kom die laaste bepaling
en die woede wat jou weer wil verslind

image

30 April 2016

ek wou my eers vererg
(nee, moenie laat ek nou vir myself staan en lieg nie)
ek hét my vererg
en diep geplunge na ‘n plek waarvan ek al vergeet het
anger, resentment, rooi-warm koors
nie eers die beautiful bont krabbels wat my buurvrou vir my gestuur het
kon my uitlig nie
en ek het met skaamte onthou
dat ek net nou die dag
vanaf my hoog-heilige troon vir iemand gesê het
nee man, moenie jou so ontstel nie
maar dis eers toe my eie nerwe afskuur
dat die onthou vlak kom sit
toe my kind…

View original post 339 more words

Leave a comment

Filed under Afrikaanse tekste, Re-Blogs and Great Blogs, Voelen en Welzijn