Tag Archives: Ekklesia of ecclesia (bijeengeroepenen)

Die Kerk (2): Die eienskappe van die kerk – prof. WJ Snyman

Wanneer ons na die eienskappe van ‘n ekklesia, kerk, denominasie, geloof of kerkgemeenskap kyk, moet ons hoofsaaklik hul gebondenheid met Christus Jesus en sy hemelse Vader sien, waarby hulle die Woord van God en die vredesboodschap hoog in die vaandel gedra word.

*

Ter herinnering

eienskappe van die kerk

  1. Volk van God
  2. liggaam van Christus
  3. gemeente van geroepe heiliges
  4. bruid van Christus
  5. tempel van God
  6. uitverkore geslag
  7. heilige volk
  8. gemeenskap van verlostes in Christus

heiligheid van die kerk mag nie beperk word tot instellings, of tot ‘n sekere stand

Die kerk is algemeen

= wêreldomvattend

Die kerk is Christelik

die verband tussen Christus en sy kerk is nie die los verband van ideaal en navolgers van die ideaal nie.

Christus = die Hoof + “die wederopstanding van die vlees, en ‘n ewige lewe”.

om te verkondig die deugde van Hom wat hulle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig (1 Petr. 2:9).

Die kerk is een

‘n heilige, algemene, Christelike kerk

innerlike eenheid van die kerk

> Die eenheid van die kerk moet gesien word as ‘n gemeenskap wat in eenheid van gedagtes te saam verbind voel onder Christus Jesus en bereid is om die leer van jesus ook in eenheid na te volg en oor te dra aan ander deur gesamelijk homself as broers en susters in Christus vredeliewend op te tree en die boodskap van die Goeie Nuus uit te dra

in die woord “kerk” = “vergadering” (kahal). In “kerk” sit dus opgeslote die gedagte van “byeenbrenging”, en wel in “een liggaam”.

+

Voorgaande

Die Kerk (1): Die woord ‘kerk’ – prof. WJ Snyman

Voor Katholieken ook een jaarthema rond barmhartigheid

++

Aanvullende lectuur

    1. Geloven of niet geloven
    2. Bedenkingen: Gods eigen Volk
    3. Graven in woorden, theorieën en artefacten
    4. De Ekklesia #1 De uitgeroepenen
    5. De Ekklesia #2 De Gemeente van het Oude Verbond
    6. Verzoening en Broederschap 2 Uit de eigen cocon stappen
    7. Verzoening en Broederschap 8 Samenkomende deelgenoten
    8. Wat levert het mij op?
    9. Jongmense wil nie meer sit en luister nie
    10. Vijf olifanten in een porceleinkast
    11. Bijbelonderzoekers, Bijbelstudents, Jehovah Getuigen, Russell en denominaties

 

+++

Verder aanverwante lectuur

  1. Conflict en theologie
  2. Kerken
  3. Verandering in de traditionele kerk
  4. Kerkzijn in een ik-gerichte tijd
  5. Die Kerk (3): Die kentekens van die kerk – prof. WJ Snyman
  6. Die Kerk (4) – Verskillende aspekte van die Kerk – prof WJ Snyman
  7. Die Kerk (7) – Kerk in universele sin
  8. Die Kerk (13) – Die Kerk en die Kerke
  9. Religekkies: de eeuwige identiteitscrisis
  10. Zet Jezus niet in voor culturele doeleinden
  11. Christen-populisme helpt niet. Christelijke spelregels voor geloofwaardig optreden
  12. Populistische politiek van de ChristenUnie
  13. Praat Nederlands met me
  14. Die Kerk (14) – Die Kerk en sy ekumeniese roeping volgens die Nuwe Testament
  15. Bijbelse’ vrouwelijke ambtsdragers. Gedachten bij het deputatenrapport GKv
  16. Lifelog #3 Geloof je genoeg?

+++

Pro Regno

vermaak_church

DIE KERK (2): DIE EIENSKAPPE VAN DIE KERK

deur prof. WJ Snyman

Sien die inleiding en nommer 1 in die reeks hier.

2. Die eienskappe van die kerk.

“Volk van God” sê vir ons eers wat die kerk wesenlik is. So noem die apostel die kerk dan ook telkens “gemeente” (kerk) van God (Hand. 20:38; 1 Kor. 10:32; 11:16, 22 ens.) en versier dit met die heerlikste eienskappe:

gemeente van heiliges (1 Kor. 14:4), heiliges (Ef. 1:1), in Christus Jesus (Fil. 1:1), geroepe heiliges (Rom. 1:7, 1 Kor. 1:7), heilige en gelowige broeders (Kol. 1:2), geliefdes van God (Rom. 1:7), liggaam van Christus (Ef. 1:23, 4:16, Kol. 1:18, 24), bruid van Christus (Ef. 5:25-32, 2 Kor. 11:2 vg. Openb. 21:2), tempel van God (1 Kor. 3:9, Ef. 2:20, 21). Dit is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry (1 Petr. 2:9), en…

View original post 1,139 more words

1 Comment

Filed under Afrikaanse tekste, Geestelijke aangelegenheden, Re-Blogs and Great Blogs, Religieuze aangelegenheden

Die Kerk (1): Die woord ‘kerk’ – prof. WJ Snyman

Op ons Broeder site loop ‘n reeks oor die ekklesia of ekklesia, die bijeengeroepenen om te vergader, waarby ons ook moet kyk na die “edah” of vergadering en die “qahal” of die ter vergadering opgeroep.

Watter woord men wil gebruik om as gemeenskap saam te kom om hom as lede van die Liggaam van Christus te tonenen doen daar eintlik nie so baie ver. Wat die belangrikste is, is dat mens in die gees van die eerste volgelinge van Jesus Christus volledig in die leer van die Nazareense leermeester bly en in vrede met mekaar gebind deur die Woord van God één gemeenskap van eenheid vorm.

Jesus-Christus-Kirche in Meinerzhagen

Jesus-Christus-Kirche in Meinerzhagen (Photo credit: Wikipedia)

*

Ter herinnering

Die Kerk is die Verbondsgemeenskap van God. In die Ou Testament was dit die volk Israel, die teken van God se teenwoordigheid in Israel was die tempel in Jerusalem.

vergadering van gelowiges = ‘n “heilige vergadering van almal wat waarlik in Christus glo” als “eiendom van die Here” > geroepe heiliges

*

Die Kerk is nou verteenwoordig in alle nasies, en is die locus van God se teenwoordigheid – sy tempel – op aarde.

+

Vindt om te lezen

  1. De Ekklesia #1 De uitgeroepenen
  2. De Ekklesia #2 De Gemeente van het Oude Verbond
  3. Vervolg: Die Kerk (2): Die eienskappe van die kerk – prof. WJ Snyman

++

Aanvullend

  1. Verzamelen, bijeenkomen, samenkomen, vergaderen
  2. Congregatie
  3. Een gemeente van volkeren
  4. Bezieling gemeente

+++

Pro Regno

vermaak_church

DIE KERK (1): DIE WOORD ‘KERK’

deur prof. WJ Snyman

Inleiding (deur S. Le Cornu)

Ek beplan om in die opkomende weke artikels te plaas van prof. Willie Snyman aangaande die kerk, DV.  Dit is seker nie nuwe nuus dat ons land al minder kerklik word nie.  Daar heers groot verwarring, en al meer mense word kerklos.  Mense is teleurgestel in ‘die kerk’, vir goeie maar ongelukkig ook vir slegte redes.  Allerlei alternatiewe vorme van ‘kerke’ word opgesoek. Daar is ook ‘n jonger geslag wat begin pleit vir ‘churchless christianity’ (sien bv. Kevin die Young se artikel oor hierdie tendens: Stop the Revolution. Join the Plodders).

Hopelik kan hierdie artikels mense help om opnuut te besin oor wat kerk is volgens die Skrif en waar ek my moet voeg by ‘n plaaslike kerk.

Prof. WJ (Willie) Snyman, was dosent in Nuwe Testament aan die Teologiese Skool, Potchefstroom (1946 –…

View original post 1,171 more words

2 Comments

Filed under Afrikaanse tekste, Geestelijke aangelegenheden, Re-Blogs and Great Blogs, Religieuze aangelegenheden