Die Sin van Iets Beteken

Een haak om iets aan op te hangen

Een haak om iets aan op te hangen (Photo credit: Wikipedia)

Steeds moet ons pas nie deur onsself neergetrokken te word nie, maar om ons gedagtes te oredenen en in goeie bane te lei. Om na die val en opstaan weer sterk te staan in die branding.

Onthou jy is nie alleen nie.  Baie ander loop met hul swart brakke in hul sakke!

Elke beweging  bring spoed aan die trae depressiewe gemoed.

+++

Save

Therapy for Woman / Terapie vir Vroue

1Ek is 4 weke te vroeg gebore.  My ma was in die hospitaal die hele Desember in ‘n snikhete Vrystaat agv haar oorerflike toestand van Hipertensie.  Na ‘n moedellose soutlose dieet, bring my boere oom vir haar geelperskes affie plaas, vir bietjie afleiding. Sy vergryp haar toe so dat sy met vreeslike maagkrampe en ongemak die nag in is.  Met haar besoek aan die WC is ek amper die toilet af!  Dit was toe nie die perskes nie, dit was EK!  Vier pond, klein en lelik….

Vandag is ek ver van 4 pond!  Konstant besig om te oorleef tussen al die ander skepsels van ons wonderlike aarde. Met jare se ervaring as terapeut maar verál as  vrou deel ek graag die sin van die ding, DEPRESSIE.  Daardie swart hond wat jou in die oggende gevangene wil hou en aan jou klou sodat jou komberse ‘n  kokon word verskans teen die…

View original post 319 more words

Advertisements

Leave a comment

Filed under Afrikaanse tekste, Re-Blogs and Great Blogs, Voelen en Welzijn

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s